El Shaddai Christian School is an independent, co-educational, Christian school situated amongst the rolling hills of the beautiful green suburb of Durbanville, in Cape Town, South Africa.

 

Ons vier vanjaar as 25ste bestaansjaar en nooi u graag om 'n afspraak met die skoolhoof te maak indien u in Christelike onderrig vir u kind of kinders belangstel.

 

Die skool is verbind tot die Bybelse dissipelskap van leerders vergesel met akademiese uitnemendheid.

 

biblical discipling and quality academics

 

biblical discipling and quality academics

​bybelse dissipelskap en kwaliteit akademie

 

 

Sien skoolfoto's vir bestellings:

www.schoolpics.net

 

 

shopify analytics tool
under the spotlight / in die kollig

Hartlike gelukwense aan Eduan met die uitsonderlike prestasie.

Accounting Teacher

Lee Topper - Head of Accounting & Head of Economic Management Sciences

Teaching at ESCS since 2016

Eduan Botha (in die middel), in Graad 2 Afrikaans, het op 7 en 8 Februarie aan die WP Skole Skaak uitdunne vir die Metro Noord streek deelgeneem. Hy het in die o/9 ouderdomskategorie deelgeneem, alhoewel hy tans nog o/8 is. Hy het al vyf sy wedstryde gewen en daarmee ook as wenner van die o/9’s in die Metro Noord streek geëindig. Hy het dus Metro Noord streekskleure  verwerf en gaan verder aan die WP Skole uitdunne deelneem.

 

 

 

 

 

 

 

 

Eduan Botha - skaak 2020

The school is a ministry of the El Shaddai Christian Church.

 

Statement of Faith for all ministries of the El Shaddai Church.

 

 

El Shaddai Christian School

IMPORTANT DOCUMENTATION - FOR ALL STAFF, STUDENTS , PARENTS AND VISITORS OF

EL SHADDAI CHRISTIAN SCHOOL:

 

      ESCS COVID-19 Response Strategy