sport

 

culture

 

discipling

 

the sport programme

 

 

 

 

 

 

 

 

shopify analytics tool

academics

 

primary school sport

 

 

All primary school pupils are encouraged to take part in one summer sport and one winter sport. In addition various fun athletics days and galas, amongst other activities, will be held.

 

 

 

El Shaddai Christian School

Marné Arlow, ‘n graad-5 leerder by El Shaddai Christenskool, is gekies om die Westelike Provinsie Junior Atletiekspan in verspring 0/11 te verteenwoordig. Sy gaan deelneem aan die Wes-Kaapse kampioenskappe in die Paarl gedurende Maart 2017.

 

Marné het van die Durbell atletiekbyeenkoms deurgedring na die Noordsone en die Westelike Provinsie kampioenskappe om haar plek te bespreek in die Westelike Provinsie se junior atletiekspan. El Shaddai Christenskool wens Marné geluk met haar uitmuntende prestasie!

 

Marné het gesê, Psalms 34:5-6 “Ek het tot die Here gebid en Hy het my geantwoord, Hy het my bevry van alles waarvoor ek bang is. Hulle wat opsien na hom, sal straal van vreugde, op hulle gesigte is daar geen skaamte nie.” Hierdie versie van die bybel is vir my ‘n pragtige versie, want dit het my aangemoedig en vreugdevol gehou. En ek is baie bly dat Jesus my gehelp het. Dit het gehelp dat ek nie bekommerd was nie en ek was ook glad nie bang nie.

 

Sprong na sukses!